Baie goeie trip vandag 18 Okt 2020

Ek en my man Jaco was vandag saam met Deep Sea Adventures uit. Die skipper en sy bemanning het uitstekende diens gegee. Hulle het ook groot moeite gedoen dat almal ñ vis vang. Lekker gesels. Het onder andere ook 2 KG Red Roman asook 3.5 kg kabeljou gevang. Ons sal vir seker weer van hierdie diwns gebruik maak. Het ook baie gsleer vandag, en sal hierdie Mpy aanbeveel as nog onervare is op boot. Hulle het baie geduld en leer mens tegnieke ook.