Kabeljou Gevang in Mosselbaai

Kabeljou gevang in Mosselbaai

Die afgelope naweek is weer lekker baljaar onder die kabeljou in Mosselbaai. Almal op die boot Deep Sea Adventures het vis gevang en vyf gelukkige hengelaars het elkeen ‘n kabeljou van oor die 12 kg geland.

kwagga in Mosselbaai gevang

 

Daar is ook heelwat groot Elf asook Sunters gevang. So af en toe moes van die hengelaars kragte meet met ‘n grootte wat weggekom het. Was dit daardie kabeljou wat weggekom het of was die ‘n haai gewees. Ek dink nie dit maak regtig saak nie een ding is baie seker die adrenalien het ingeskop en daar was baie opgewondenheid op die boot gewees.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *