Beste diens en altyd vriendelik.skipper is n baie goeie en ervare man.Hulle doen bitter baie moeite en help mens hoe om reg te kom.boot is skoon en netjies en personeel is vriendelik.lekkerste trip tot dusver saam hulle gehad