Puik Diens en visvang

Dit was my heel 1ste diepsee visvang trip en dit was absoluut amazing. Personeel was professioneel en puik. Alles het vinnig en glad verloop. Great vangstes gehad die mense weet wat hulle doen. Dankie aan Magda en haar span. Ons Sal julle beslis weer kom ondersteun en aanbeveel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *