Baie dankie Schalk en Gerhard vir n onvergeetlike dag op die see. Julle vriendelikheid en proffesionaliteit het bygedra tot ons wonderlike ervaring. Baie dankie dat julle gehelp het dat my droom van n mooi kabeljou waar geword het. Na n lekker baklei en met Gerhard se hulp met die gaff, was hy op die boot. 12kg kabeljou vang jy nie om elke hoek en draai.
Baie dankie ook aan Magda vir al jou reëlings.
Baie dankie.
Wessel en Wilma