n Moet vir beginners en ervare manne

Dankie vir julle goeie diens en hulp. Was regtig n ervaring wat mens moet beleef en nie kan oor vertel nie. Sal dit vir enige iemand wat die natuur lief het aanbeveel. Schalk doen soveel moeite om jou te verseker met n goeie vangs. Hou so aan Deepsea Adventure. Julle is tops!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *