Lekkerste Diepsee Visvang in Mosselbaai

Lekkerste Diepsee visvang in Mosselbaai. Dankie dat julle ons ingepas het, ons weet die weer is altyd ‘n Groot faktor. Ons het regtig lekker visgevang saam met die hele groep. Dankie aan die Skipper en sy deck hand julle twee manne is awesome. Geseende Kersfees vir julle en sien julle volgende weer.
Groete van die hele Familie en Vriende en Supa Ginja Span.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *