Ek wil n spesiale dank gee aan die manne aan bestuur van die boot, wat ek net ken as Cappy en Jonna. Hierdie menere het ons ervaring regtig lekker gemaak deur hul behulpsaamheid en geduld. Al doen hulle seker dit gereeld, is daar geen tekort aan hulle passie en opgewondenheid saam met jou as jy die grotes begin trek nie. Manne, julle is “size” :-), dankie vir die lekker tyd!
Dankie ook aan jou, Magda, vir die reelings op kort kennisgewing.