Heerlike uitstappie

Hallo Magda.
Ek was saam met die Schaapp familie uit op n visvang ekspedisie. Wat n avontuur. Ons was op die Dream catcher.
Ek wil vir Schalk en John Baie dankie se. Hulle het almal op die boot baie mooi gehelp . Schalk het baie moeite gedoen om vis op te spoor. Ongelukkig sonder sukses.
Ons het dit almal baie geniet, baie dankie

Ronnie Gerber

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *