Hi Magda
Ek het reeds telkemale met Dreamcatcher see toe gegaan. Julle diens is uitstekend. Ons voel altyd veilig op die boot. Chris die skipper soek die vis tot hy hulle kry. Die deck hand het ons ook nog altyd gewillig gehelp as dit nodig esd. Nog elke slag ten minste n fry gehad. Ons is besig om te pak. Sien julle een van die dae.Groete Pieter van Jaarsveld