Diepsee pret

Als was baie goed gereel en deur gekommunikeer. Ek en my seuns het n ongelooflike tyd gehad met goeie waarde vir geld. Manne op boot baie veilig, hulpvaardig en vriendelik. Sal Mosselbay deep sea adventures enige dag aanbeveel, veral met kinders.

Leave a Reply

Your email address will not be published.