Ons het gaan diepsee hengel en dit was ’n baie lekker ervaring! 🎣
Die crew was ongelooflik vriendelik en baie hulpvaardig hulle het regtig moeite gedoen om seker te maak almal is gemaklik en geniet dit.
Ons het ongelukkig nie baie gevang nie, maar dit was waarskynlik net die tyd van die jaar. Dit het egter niks weggevat van die ervaring nie die see, die vibe en die hele outing was steeds absoluut die moeite werd.
Sal dit definitief weer doen! 🌊
