Dankie Kaptein Schalk en span vir n baie lekker dag op die diepsee. Nie net het ons stokvis en makriel gevang nie, maar ook gestoei met ‘n rob, asook’ n hamerkop haai en walvis gesien op ons uitstappie. Fantastiese dag en vanaand braai ons lekker vars vis!