Magda het ons vinnig gehelp,met haar uitstekende diens en hulpvaardigheid.
Baie Vriendelike en hulpvaardige Skipper.
Het ons dadelik op die Vis gekry,en het baie mooi Kabeljoue gevang.
Sal hulle definitief weer gebruik,en vir enige iemand aanbeveel. 👌🏻
Charles
