kabeljou vangstes in Mosselbaai

Kabeljou gevang in Mosselbaai Die afgelope naweek is weer lekker baljaar onder die kabeljou in Mosselbaai. Almal op die boot Deep Sea Adventures het vis gevang en vyf gelukkige hengelaars het elkeen ‘n kabeljou van oor die 12 kg geland. Daar is ¬†ook heelwat groot Elf asook Sunters gevang. So af en toe moes van… Read More…