What our customers have to say about their deep sea fishing experience on Dream Catcher. You are welcome to send us your review. Just fill out the form below.

Fishing now for more than 14 years with Deep Sea Adventures

I am a keen deep sea fisher man and for the past 14 years I undertook several trips with Deep Sea fishing Adventures an most of the times I caught good fish. I caught several own records like large Cob, Shark, Shunters

Hanno Coetzee

Goeie Diens en Goeie Vangste

Hi Magda
Ek het reeds telkemale met Dreamcatcher see toe gegaan. Julle diens is uitstekend. Ons voel altyd veilig op die boot. Chris die skipper soek die vis tot hy hulle kry. Die deck hand het ons ook nog altyd gewillig gehelp as dit nodig esd. Nog elke slag ten minste n fry gehad. Ons is besig om te pak. Sien julle een van die dae.Groete Pieter van Jaarsveld

Pieter ban Jaarsveld

Goeie diens

Baie dankie Magda en Dreamcatcher Skippers. My seun se hoogtepunt met elke besoek aan Mosselbaai is sy diepsee hengel ervarings.
Goeie.. Vriendelike diens en elke keer goeie vangstes.

Mattheus Johannes vd Merwe

Had the best fishing experience

Had the best fishing experience ever… Skipper made sure all members on board cought fish…. Super fun….. Can go in a group or alone… I went alone… And made friends on the boat… I felt safe and in good hands all the time.. And the rates are excellent… Thanks and see you soon….

Johan Rossel

I booked my first deep

I booked my first deep sea fishing through dream catcher. What an experience! Great service from Magda and crew… Kept us up to date with weather, etc. Looking forward to my next trip. Thanks again for awesome experience..

Charl Theron

First fishing experience

Me and my dad’s first time fishing in the deep blue..You guys made it worth it..Will definitely join you again..
They also took my disability in consideration and i appreciate that…

Frans van Tonder

Deep sea fishing

Ek en vriende is op 8/02/2020 vanaf Mosselbaai uit . Ek gaan redelik gereeld op diepsee maar kan sê dat en en my vriende min kere so goed gevang het.
Baie goeie skipper en Magda is uitstekend in haar taak.
Ons Sal beslis weer kom.
Dewet

Dewet Laubscher

Goeie tye

Baie dankie vir die professionele diens van Magda en haar span. Ek het my seun saam gevat en dit was die dag uit en uit die moeite werd

Nathaniel Marner

Fantastiese ondervinding in Mosselbaai

Ek hengel al vandat ek kan onthou en probeer die liefde vir die see aan my 10jarige seun oordra.
Ek is self betrokke met diepsee charters in die kaap so ek weet hoeveel werk daar in n enkele trip gedoen word.
Magda het ons met ope arms ontvang om 05h45 die oggend en ons baie welkom laat voel.

Schalk en Chris het ons deur die dag vermaak met grappies en lekker visvang stories van die verlede.
Hulle het ongelooflik hard gewerk om ons op die vis te sit….eers by die rif en dan by daai rif……en vis het ons gekry. Sommer mooi vis.

Schalk en Chris se kennis en liefde vir die see is iets om te beleef.
Baie dankie aan Magda, Schalk en Chris vir n fantastiese dag.
Ek sien julle beslis weer in Desember.

Allan Grobler
FURNWORX

Baie goeie trip vandag 18 Okt 2020

Ek en my man Jaco was vandag saam met Deep Sea Adventures uit. Die skipper en sy bemanning het uitstekende diens gegee. Hulle het ook groot moeite gedoen dat almal ñ vis vang. Lekker gesels. Het onder andere ook 2 KG Red Roman asook 3.5 kg kabeljou gevang. Ons sal vir seker weer van hierdie diwns gebruik maak. Het ook baie gsleer vandag, en sal hierdie Mpy aanbeveel as nog onervare is op boot. Hulle het baie geduld en leer mens tegnieke ook.

Wilmar Pienaar

Great Experience All Round

Thank You Magda! From the first phone call to book my trip to braaing my catch with my family. What a an amazing day. Thank You and your team. You will see me again and again. Keep Safe

Brendan

Required

What is your full name?
What is your email address?
What is your company name?
Does your company have a website?
A headline for your testimonial.
What do you think about us?